Die Soetpatatkonings van Olifantsrand - Es Boje - 287pp - Sagteband in baie goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind; soos nuutIn 1916 is aan 25 families die plaas Olifantshoek (nou bekend as Hoekwil aan die Oostelike gedeelte van Wildernis) gegee as landbouhoewes. Hulle het intrekgeneem, die bosse platgeslaan en oor die algemeen tweevertrek huisies van sooi, sinkplaat en hout opgeslaan.Hulle was arm en ongeletterd ..... en moes die bitter ellende van armblankes in Olifantshoek gedurende die vroee tot middel 1900's beleef. |
by Lourens2 (26
by Venske (47
by paulfischer (41