Samsung's competition to the iPhone 5 looks set to revolutionize the cell phone market. With an 8 core processor, breath-taking camera and heaps of RAM, the Galaxy S4 is sure to cause a stir.
Perfeksionistiese splinternuut geboude woonhuis, 200mtr vanaf die rivier. Hierdie gerieflike woning met sy goedbeplande uitleg front noord aan die agterkant. Die ruim oopplan leef/eetkamer area sowel as die hoofslaapkamer het groot skuifdeure wat uitlei op 'n bre onderdak-agterstoep. Elke vertrek is vol lig en sonlig as gevolg van die ligging. 'n Prentjiemooi estetiese omgewing en 'n groot oop groenarea aan hierdie agterkant verleen 'n eksklusiewe rustige gevoel aan die woning. Om verskeie redes is hierdie eiendom 'n MOET om te ondersoek.