Luitenant Lafras Cuyper - Karl Kielblack - 1965 - Nasionale Boekhandel - 154pp - Oorspronklike blou hardband in goeie toestand, geen stof omslag - Intern mooi skoon en stewig gebind. Posgeld en verpakking R25.00.Binne twee jaar word Lafras Luitenant op die kaperskip “Jeanette”. Toe die skip uitseil na die eiland waar ‘n skat begrawe lê, volg twee vyandige skepe hom en Lafras moet veg om die skat te behou. |
by iatbp (99
by juriebadenhorst (72
by pierrejordaan (16