"Mens Alleen", hardeband met stofomslag in baie goeie toestand, tweede uitgawe, tweede druk 1980. "Die Roos aan die Pels", hardeband met stofomslag in goeie toestand. Eerste druk 1966. Naam van vorige eienaar en datum op skutbladsy. Posgeld in RSA R25.00
|
by ginav2007 (34
by Gerhardseoddjobs (60
by tobyboy (68