Q:
Hallo. Do you still have a Canon 70-300mm 4-5.6 IS USM lens available for purchase? If so, do you send via courier? Cost R150? I live in George...
UPDATED: 26 Jun 12:53
dankie vir die vinnige respons, is die covers vir agter en voor op die lens ingesluit? wat sal jy aanbeveel tov 'n filter? tipe en prys. stuur jul met die poskantoor pakette pos en ek kry tracking no van jul, of gebruik jul spesifieke koerier dienste? dankie daniel
UPDATED: 26 Jun 19:43
kan jy binne 5dae die produk aan ons aflewer? rede vertrek met vakansie en het die lens dan nodig, hoor van jou dankie - Asked by
jordania (
74 
)
26 Jun 12:12
A:
Hi, as long as it is listed it is available. Delivery cost is R150 plus 3% for insurance.
UPDATED: 26 Jun 13:00
Hi, alles wat normaalweg ingesluit is is daar, insluitend lens caps. Ons sal ook 'n 7 jaar Mack waarborg insluit, en 'n UV filter om die lens te beskerm.
UPDATED: 26 Jun 18:37
Ons kan dit per versekerde pakketpos stuur, of per koerier. In ieder geval stuur ons 'n tracking nommer sodra die pakkie ons Naboomspruit kantoor verlaat het. Ons bly ook verantwoordelik daarvoor totdat dit veilig afgelewer is.
UPDATED: 26 Jun 20:28
Nie 'n manier om dit in 5 dae van ons kantoor in die VSA, deur VSA doeane en deur SA doeane te kry nie. Beraamde afleweringstyd is tussen 15 en 20 werksdae.
26 Jun 12:19