Die Lewende Dooies van Nongkai - Konsalik - Romanticapers - 1976, eerste druk - 267pp - Hardeband met stofomslag in goeie toestand ('n paar kleefbandmerkies op flap) - Intern: naam op eerste bladsy, verder baie mooi skoon en stewig gebind. Posgeld en verpakking R25.00.Nongkai - die dorpie se naam verskyn op geen kaart van die wereld nie. iemand wat dit soek , sou vergeefs soek, want Nongkai is die plek waar die ellendigstes onder die ellendiges van die wereld uitgestoot word. Dit is 'n melaatse-kolonie...........
|
by Lourens2 (27
by Venske (50
by paulfischer (41