Q:
from where did you get these bags of coins and can you garantee that the are uncirculated and untouched?
UPDATED: 30 Oct 16:03
Hey ja man, ek soek nog een sak! Ek wil net ook by jou hoor, . As die sak geseel is en van SAmint af kom is die gehalte van daardie sakke dan mar dieselfde? Is dit dan ma net die luck of the draw hoe die coins daar binne gaann gegradeer word? - Asked by
coertcronje77 (
3)
18 Oct 23:12
A:
Dagse Coert. Dankie vir die vraag. Alle sakke wat ek verkoop het en besit, is in die toestand soos die SA Mint dit uitgereik het. Sakke is oor tydperke verkry vanaf komersiele banke en handelaars. Neem kennis dat indien jy nie tevrede is met die gehalte van die munte(sonder om sak oop te maak natuurlik) ek 'n 7 dae geld terug waarborg op al my produkte bied. Dit is egter 'n waarborg wat ek nog nooit hoef toegepas het nie. Vetrou dit antwoord jou vraag. Groete. Jaco
UPDATED: 30 Oct 15:03
Dagse Coert. Ek merk op dat jy steeds opsoek is na hierdie sakke. Hoeveel sakke is jy opsoek na dan kan ons prys onderhandel. Groete.
UPDATED: 30 Oct 16:14
Dit is maar absoluut geluk. Ek het al "rooi" en wit plakke sakke se inhoud gestuur en het dieselfde reultate bereik. Die enigste rede waarom daar 'n "fuss" gemaak word rondom die rooi plakker is omdat NGC in die begin die MS69's gegradeer het. Dit het niks met die sak uit te waai nie. Ek dink nie hulle sal vandag 1 van daai beter as MS68 gradeer.
19 Oct 09:09
by
by Gml (2693
by pkwgrobbelaar (310