This item has closed.
View all items in the bidorbuy category Afrikaans. View other items offered by thebooktraders (1441 Rating score between 1000 and 4999)

Die Mooiste Sprokies van Grimm 'n Keur deur Marita van der Vyver - Illustrasies deur Piet Grobler
bidorbuy ID: 64462662

Die Mooiste Sprokies van Grimm 'n Keur deur Marita van der Vyver - Illustrasies deur Piet Grobler

R250.00

Die Mooiste Sprokies van Grimm - 'n Keur deur Marita van der Vyver - Illlustrasies deur Piet Grobler - Human & Rousseau - 269pp - volkleutprente - Hardeband. Posgeld R45.00

Veelsydige skrywer, Marita van der Vyver, maak hierin ’n keur van haar mooiste Grimm sprokies -- self uit Duits vertaal. Bekende sprokies is Rooikappie, Die wolf en sewe bokkies, Die musikante van Bremen, Klein Duimpie, die Paddaprins, Hansie en Grietjie, Raponsie, Sneeuwitjie, en vele bekende en minder bekende sprokies. Daar is 40 sprokies in die bundel opgeneem. Uitsonderlike illustrasies deur internasionaal-bekroonde kunstenaar, Piet Grobler, vul die teks uitstekend aan.


Loading Shipping and Payment Options


Buyer Feedback for thebooktraders (1441 Rating score between 1000 and 4999)

R75.00
rated on 14 May 2013
by Lourens2 (26 Rating score between 10 and 49)
R130.00
rated on 13 May 2013
by Venske (47 Rating score between 10 and 49)
R100.00
rated on 13 May 2013
by paulfischer (41 Rating score between 10 and 49)