|
Na hulle aanvanklik terug is Kaap toe word Nols en Basjan vir nog opnames Namakwaland toe gestuur. Na n aanvanklike steeksheid kry dinge rigting en die derde besoek blyk skeepsreg te wees. Episode 6 Boer Johans maak n plan; Episode 7 Laat ons Boeke vat; Episode 8 Mit n boep!; Episode 9 Die kortste knippie; Episode 10 Genoeg's, genoeg's, genoeg!
|
)
by LEONARD EAGLETON (48
by qiangzhe335 (5)
by Tshianeo (3)