Q:
Goeienaand! Ek wil weet of u asseblief sal waarborg dat die items wel die Wraparound sal wees, want die hoeveelheid van 6 is almal bedoel vir ouer persone wat reeds bril dra. En ek wil asseblief ook weet as al 6 in een houer kom (nie nodig vir apart nie) wat die posgeld sal wees vir die totale bestelling.
Baie dankie vir 'n spoedige antwoord. - Asked by
Stoutebek (
127 
)
12 Jul 19:21
A:
Ja dit is wraparounds En posgeld vir 6 sal R50.00 wees. Dankie
12 Jul 19:48
by rabbit626 (220
by michellenorton1984 (3)
by RonnySabiri83 (32