This Auction has closed with winners.If you are a winning bidder View all items in the bidorbuy category Climbing Frames. View other items offered by l_pieterse (183)
Dis reg! jammer, het nie geweet nie, is baie nuut op BOB. Baie dankie! Ons sal dit beslis dophou, en is baie ernstig! Baie dankie! - Asked by MARYNA BADENHORST (-1)
07 May 21:12
A:
Dis reg. plesier. ek kan die vendusie vroeg sluit as ek die regte aanbod kry of julle kan dop hou soosdinge aangan. Groete
07 May 21:18
Q:
hi daar, ons is desperaat opsoek na n jungle gym, my seuntjie verjaar volgende week en wil dit graag vir hom as geskenk gee! Ons is van Witbank!! Asb. Ons sal kontant betaal! 0828728450 - Asked by MARYNA BADENHORST (-1)
07 May 20:58
A:
Hi Maryna
Die reels op BoB is dat ons glad ni cell nommers mag sit en mekaar kontak nie
Soos jy kan sien is die vendusie sisteem. Jy kan my 'n aanbod maak en dan kan ek die vendusie vroeg sluit as die aanbod aanvaarbaar is. oogle gerus vir markverwante prys.
Groete
07 May 21:04
Q:
how much for delivery to ngodwana its 186km from witbank near nelspruit - Asked by stoltzhendrik25 (188)