This item has closed.
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Fiction. View other items offered by thebooktraders (1468 Rating score between 1000 and 4999)

SPLINTERNUUT!! Omnibus 25 - Ena Murray
bidorbuy ID: 64988716

SPLINTERNUUT!! Omnibus 25 - Ena Murray

R110.00

41%

Ena Murray - Omnibus 25 - Jasmyn - 2010, eerste uitgawe - 509pp - Sagteband. Posgeld en verpakking R25.00.

n Nuwe horison word Hendrien Hugo uit haar rykmeisielewe geruk deur haar aangetrokkenheid tot die aantreklike dr. Luther Lubbe. Hy stel glad nie in haar belang nie, maar sy is vasbeslote om aan hom te bewys dat sy nie net ’n mooi gesiggie is nie, al moet sy dan nou selfs in die hospital gaan werk…

In Bloeisels in die ryp spat skrander kinderhuiskind Renske Conradie se droom van ’n universiteitsgraad aan skerwe toe sy swanger raak.

En in Zuleka Bordeaux word die hoofkarakter se boot deur ’n berugte seerower gebuit en leer sy in die proses vir die eerste keer die krag van haar eie emosies ken.


Loading Shipping and Payment Options


Buyer Feedback for thebooktraders (1468 Rating score between 1000 and 4999)

R350.00
rated on 20 May 2013
by iatbp (99 Rating score between 50 and 99)
R65.00
rated on 20 May 2013
by juriebadenhorst (72 Rating score between 50 and 99)
Butterfly Gardening in South Africa - Jill Reid
Comment:
Beautiful book in great condition. I don't even think a bomb could've damage this book because of the way it was packaged!
R85.00
rated on 20 May 2013
by pierrejordaan (16 Rating score between 10 and 49)