|
STEMME UIT DIE VROUEKAMPE - amper onverkrygbare boek deur Mev. M. Postma uit die Tweede Vryheidsoorlog (Anglo Boere oorlog). Bevat amptelike verklarings deur vrouens oor mishandelings, aanrandings, verkragtings, terreur en wandade deur die Engelse tydens die Boere oorlog. Waarskuwing: Grafiese detail in hierdie boekie en nie vir sensitiewe lesers nie ! Die Britse Imperiale vernietigingsplan om andere se goud en goed ten alle koste te bekom is sy volle glorie vertoon. Hierdie is 'n HERDRUK September 2010 deur ? 108 pp sagteband A5 formaat. Nuwe toestand. Posgeld is R30 SA of kan afgehaal word te Pretoria. Betaling per EFT of kontant as afgehaal te Pretoria. |