1973. Hardeband; stofomslag effe beskadig op bo-rant asook binne. Inskripsie en verkleuring op eerste binneblad. 294 Bladsye. R25 posgeld binne SA.Die skrywer vertel van haar kinder- en jeugjare, van mense en omstandighede wat haar gevorm en beïnvloed het - o.a. van die 1914 Rebellie waarvan sy sê: "ek het niks beleef wat so skokkend en so vewarrend was nie - en so onverwags". Sy vertel, openhartig en sonder skroom, van haar soeke langs soveel weë na haar eintlike lewenstaak.
|