Q:
Hallo Jan!
1) Is die lig/gloeilamp die dun ronde tipe? Rede - die rand rondom die lens blyk wyd te wees.
2) Is daar 'n ekstra vergroting lens area - klein ronde lensie op groot lens?
3) Totale gesamentlike verpakkinskoste indien ek ook 'n LED een koop (R120.00)?
Groete - Asked by
Brufus1946 (
724 
)
17 Jul 10:24
A:
Hi Brufus.
Die lig/gloeilamp is flourescent en die groot magnifier het nie die klein lens nie.Die LED het wel n ekstra klein lens op die groot lens. Die totale gesmantlike verpakking is R80.
Groete. Jan Cornelius.
17 Jul 10:46
by Nekitta (16
by Stompalong (179
by alfa omega (253