Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n oorlogsdagboek met aantekeninge deur V.E. d'Assonville, Tafelberg Uitgewers 1977, eerste uitgawe, 'n beperkte oplaag van 300 eksemplare hierdie is nommer 14, 'n penlyn op die stofomslag, fotos, die boek het 'n plakker op die binnekant van die buiteblad met die opskrif "Geskenk aan die Akademiese Inligtingdiens deur Oud-Minister S.P. Botha April 2001", goeie toestand, 63 bls, baie skaars boek! ook met die enigste foto van Totius op kommando!