Q:
Andre more. R850 per stel? Groete
UPDATED: 03 Jul 19:18
Andre naand. Dis reg ek sal albei vat teen R850. Wat is die posgeld of kom jy nie dalk Welkom toe nie dan gee ek sommer die kontant vir jou. Dankie
UPDATED: 03 Jul 19:19
Ek bedoel R850 per stel.
UPDATED: 03 Jul 19:21
Jy kan 'n BUY NOW create slegs vir my dan kan ons die transaksie sluit. - Asked by
Collecteur de Madiba (
2492 
)
03 Jul 04:23
A:
As jy die twee stelle koop, kan jy dit kry vir die prys. Jammer ek antwoord nou eers, ek het probleme met my internet konneksie gehad. Groete, Andre.
UPDATED: 03 Jul 20:14
Ek het die Buy Now geskep, klik op die link hieronder:
http://www.bidorbuy.co.za/item/68419728/2008_MANDELA_COMMEMORATIVE_R5_SET_NEW.html
Groete, Andre.
UPDATED: 03 Jul 20:28
Ek wil ontslae raak van al my Mandela en ander munte, as jy belangstel, sit die order deur vir die twee munte dan kan ek met jou per E-Pos onderhandel, en dan bring ek vir jou alles saam Welkom toe. As jou aanbod redelik is.
03 Jul 16:23