|
Al Debbo en Frederik Burgers kielie behoorlik die lagspiere in hierdie fliek oor twee swape wat hul lyf soldaat probeer hou. Twee vriende besluit om by die leër aan te sluit om ´n bietjie geld te verdien. Tydens hul opleiding sien hulle twee rekrute wat oral loop en foto´s neem en hulle ruik onraad. Hulle besluit om die boewe uit te vang voordat hulle die leër se "geheime wapen" ontdek, maar intussen is hulle sulke hopelose soldate dat hul bevelvoerders nie kan wag om van hulle ontslae te raak nie. |
by stob (59
by dragonflower (67
by LEONARD EAGLETON (48