Hardeband, eerste uitgawe 1950, die boek is stewig gebind en skoon binne. Die voorste skutbladsy makeer (sien asb foto). Die stofomslag is 'n fotostaat van die oorspronklike. 251 bladsye wat die register en lys van geraadpleegde bronne insluit. Die verhaal van Danie Theron, baasverkenner van die Tweede Vryheidsoorlog. Posgeld in RSA = R25.00 |
by wharton (500
by ginav2007 (34
by Gerhardseoddjobs (60