|
Afrikanerfeeste kan soms goed uitbundig word. Maar 'n ware volksfees moet eintlik waardig wees. So is die Afrikaner. Hierdie boek vertel die volledige verhaal van al sy feeste - en openbaar daarmee sy hele volksaard. Hardeband boek in baie goeie toestand met stofomslag. 250 bladsye. Eerste Uitgawe, 1975. |
by Fiksiefantasie (138
by Cliviaking (79
by ShannonRu (2)