|
Hardeband. Geteken deur die outeur, Dr P. Du Toit. Verskeie s/w fotos. 164 bladsye. Die outobiografiese vertelling van die outeur se ondervindinge en waarnemings onder die Afrikaners gedurende die swaarkry jare na die Boereoorlog tot voor Republiekwording. Die outeur was predikant, Armesorgsekretaris van Transvaalse Kerk, Kommissaris van Volkswelsyn en Algemene Sekretaris van die Diens van Barmhartigheid van die Kaapse Kerk. Africana / Geskiedenis / History / Politiek / Political / Biografie / Biography. |
by makarios (420
by lindyl (134
by carmar (118