|
NASLEEP deur Carel van der Merwe (Roman) Sagteband – 222x146 mm – Umuzi (Random House) 2007 1ste Uitgawe 206 bladsye Uitstekende toestand. Minimale rakskade. Boek blyk ongelees te wees – geen plooie in rug. “Paul du Toit word weggeruk uit sy leefruimtes van huwelik en werk om voor die Waarheids- en Versoeningskommissie te verskyn. Hy kom anderkant uit in ‘n land wat nie meer vir hom plek het nie. As lid van die Spesiale Magte in die jare tagtig was hy deel van ‘n ‘projek’ waarin twee burgerlikes gesterf het. Daarvoor moet hy nou om amnestie aansoek doen, en dit bring hom te staan voor vrae oor sy versluierde verlede.”
|
by makarios (459
by dietmojo (50
by vaderlandswilg (134