This item has closed.
View all items in the bidorbuy category Children's Comics. View other items offered by thebooktraders (1464 Rating score between 1000 and 4999)

Die Avonture van Kuifie - Die Juwele vam Castafiore - Herge
bidorbuy ID: 66962914

Die Avonture van Kuifie - Die Juwele vam Castafiore - Herge

R96.00

Die Avonture van Kuifie - Die Juwele van Castafiore - Herge - Human & Rousseau  - Sagteband. Posgeld en verpakking R25.00.

'n Ou gypsy fortuinverteller lees Kaptein Sardijn se palm en voorsien groot moeilikheid by Muizenmeul. Kuifie, Spokie en Kaptein Sardijn is skaars by die huis of die ongelukke begin hulle tref. Eers daag Bianca Castafiore, die diva van Milaan en Kaptein Sardijn se groot irritasie, onverwags op. Haar besoek word gevolg deur die media wat hulle net nie met rus wil laat nie. Om dinge te vererger, verdwyn Bianca Castafiore se juwele. Al Kuifie se vaardighede is nodig om die identiteit van hierdie vreemde, dog slim dief te onthul.


Loading Shipping and Payment Options


Buyer Feedback for thebooktraders (1464 Rating score between 1000 and 4999)

R75.00
rated on 14 May 2013
by Lourens2 (28 Rating score between 10 and 49)
R130.00
rated on 13 May 2013
by Venske (50 Rating score between 50 and 99)
R100.00
rated on 13 May 2013
by paulfischer (41 Rating score between 10 and 49)