|
sewende druk 1951 hardeband 237 bladsye. hierdie is n ex bib boek dus lees asb die volgende: die hardeband het n paar klein merkies aan, daar is stempels in die boek, sien asb foto van hoe dit voor in boek lyk, op die tweede bladsye is die letters 69/638 in pen geskryf, op bladsye 159 - bladsy met n foto - is daar op die agterkant (blanko bladsy)met pen 3 name geskryf, enkele geel vlekkies in boek weens ouderdom,binding goed en teks verder skoon, versending R25 in RSA
|
by TatumArnold (71
by ShamielDomingo46 (4)
by Carinaventer (8)