Q:
Probeer julle in die hande cry ivm aankope van Smurf back pack op 26 April. Kontak my so gou mootntlik aangesien ek die produk dringend nodig het. Baie dankie
UPDATED: 27 Apr 17:16
Jammer kon nerens waar ek die produk gekoop het n e mail acres kry nie. Het ander produk van julle gebruik om graag te vra. Dus verstaan ek nie wat gebeur het nie. Die vraag bly dieselfde. Wil net weet hoe ek te werk gaan om die Smurf back pack wat ek op 26 April gekoop het betaal
Jammer vir al die moeite
UPDATED: 27 Apr 19:05
Jammed vir die fout het reg gekom
Baie dankie - Asked by
adsch101 (
718 
)
27 Apr 15:06
A:
Jammer ons mag nie direk kontak maak met kopers nie, dit is Bob se belyd. Jy kan maar die vraag vra deur Bid or Buy op dieselfde wyse wat jy nou gedoen het. Ek sal dit dadelik antwoord. Waarmee kan ek help.
Dankie
Mieks
UPDATED: 27 Apr 17:27
Jy het dit ongelukkig nie by my bestel nie maar gaan kyk op jou order waar jy dit bestel het, anders sien ek daar is nog 'n ander vrou wat ook smurf backpack verkoop. Tik in smurf backpack en sien waar jy dit moontlik bestel het. Hoop dit sal help.
Mieks
UPDATED: 27 Apr 17:31
Het Bid or Buy nie vir jou die order gestuur nie, want op daardie bestelling sal jy die persoon se adres en besonderhede kry.
27 Apr 15:27
by susarha (13
by BeckySA (646
by Annamarth (7)