This item has closed with no items sold
View all items in the bidorbuy category Antiquarian Books. View other items offered by Norries (42 Rating score between 10 and 49)

Swart Luiperd Versameling.
bidorbuy ID: 68119159

Swart Luiperd Versameling.

R4,700.00

Hier is n geleentheid om jou Swart-Luiperd versameling te laat groei, ek het 47 boekies beskikbaar, in bie goeie toetsand.Moenie die geleentheid laat verby gaan.

 

Slegs die hele versameling sal verkoop word, nie boekie vir boekie.

 

 

Die gewilde boeke - die Swart Luiperd is vandag byna Africana. dit was geskryf deur Braam le Roux , maar na sy dood het Meiring Fouché (skuilnaam van FA Venter) die skryf van die boeke behartig.

 

Neem kennis die versameling is die Sirkel publikasies.

 

Kontak my gerus vir n lys van my versameling: Pieter Nortje, pieter.nortje09@gmail.com - 0824498547.


Loading Shipping and Payment Options