Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lang Henning en die Oujongnooi
Koekie Koffeman soek dringend man — en Lang Henning is die ideale kandidaat. Almal span saam om hom voor die kansel te kry en hy self in nie ongeneë nie... Is dit die einde van Lang Henning se vrye lewe op die vlaktes?
(A5, 101 bladsye)
Boek is "tweedehands" - voorraad terug van winkel wat gesluit het.
Avontuurverhale vir jonk en oud!
Kliek hier vir die volle reeks.
Posgeld is as volg:
———
R14,10 vir gewone briefpos; of
R30,20 vir geregistreerde briefpos.
Vra asseblief vir ander of gekombineerde tariewe/dienste