Q:
My eerste kar was 'n 1974 Toyota Caronna Coupe 2l..98 000km op die clock. Het hom in Matriek met my spaar geld gekoop vir R8700. het baie soos die een gelyk.. - Asked by
Ruan Claassens (
143 
)
21 Jun 18:26
A:
Dit is interresant Ruan. Ek dink dat dit een van die grootste redes is dat ons modelle bymekaar maak.....dit laat on dink aan die ou lekker tye?
22 Jun 07:00
by markliederle (184
by Rory Taylor (28
by Ed_C (418