This item has closed.
View all items in the bidorbuy category Travel. View other items offered by rissies en laventel (277 Rating score between 100 and 499)

Laventelboom vakansie plaas 2 nagte 2 persone
bidorbuy ID: 68816167

Laventelboom vakansie plaas 2 nagte 2 persone

R300.00

57%


Loading Shipping and Payment Options


Q:
Hi

Ek wil net graag vra waar is die plaas - Asked by amyvanwyk082625 (2)
23 Aug 18:16 
 
A:
Middelburg/loskopdampad 15km buite Middelburg
24 Aug 17:23 
 
Q:
Hi

Ek wil graag die naweek saam vriende 2 chalets huur vir 2 aande. Ons het 'n ruk terug daar gebly en het nog 'n aand beskikbaar. Sal dit moontlik wees om R400 na R600 te betaal vir 3 aande. Dan kan ons dit kombineer met die 1 uitstaande en dan net 2 chalets kry? As dit moontlik is. Is dit die naweek beskikbaar?
UPDATED: 24 Jul 18:12
Ek sal dit vat. Sal net seker met my pa maak oor die dae wat ons beskikbaar het en dat hy julle kontak. Hoeveel kos julle staan plekke in die winter? - Asked by Charl10 (117 Rating score between 100 and 499)
23 Jul 19:52 
 
A:
hi
ek het ongelukkig net 1 chalet nog oop die naweek
24 Jul 07:31 
 
Q:
Hi wanner sal ek hierdie wegbreek tyd kan gebruik, laat weet asb asap dankie
UPDATED: 17 Jul 21:23
Dankie nog iets ek wil graag die paket koop maar waar is julle en watse aktiwiteite is daar. Eintlik die belangrikste kan mens daar vis vang, as mens kan is dit tag and release of kan ons dit hou vir die pan
UPDATED: 17 Jul 21:24
he he ek meen catch and release - Asked by Debs Jan (21 Rating score between 10 and 49)
17 Jul 20:54 
 
A:
Hi
Voucher is geldig vir 1 jaar julle kan enige tyd naweke of in die week
Bespreek. Nog heelwat plek vanaf augustes
UPDATED: 17 Jul 21:28
Ja jy kan visvang as daar lekker groot pan vis s hou die mense dit gewoonlik
Al die aktiwiteite is op die listing
UPDATED: 17 Jul 21:40
Jul kan catch en release of die groter visse hou
17 Jul 21:03 
 
Q:
May I have your email address please. - Asked by wikuslee2 (2)
21 May 17:35 
 
A:
as soon as you buy one of our items on bid or buy contact numbers and email will be availble. bid or buy dont allow me to do that :-)IMPORTANT NOTE: Trying to contact the buyer directly and thereby bypassing the bidorbuy system, is against bidorbuy Terms and Conditions. bidorbuy monitors the Questions and Answers on items and reserves the right to take appropriate action if a violation of terms is detected.
21 May 19:54 
 
Q:
Hi, is this available for this weekend? 11/9 - 13/9
UPDATED: 10 May 16:11
Sorry meant 11/5 - 13/5 - Asked by KRAMRIS (1667 Rating score between 1000 and 4999)
10 May 16:10 
 
A:
First available space is 18-20 May 2012.
10 May 16:27 
 
 

Buyer Feedback for rissies en laventel (277 Rating score between 100 and 499)

R399.00
rated on 16 May 2013
by benniejw (58 Rating score between 50 and 99)
Laventelboom vakansie plaas CHALETS 3 nagte 5 persone
Comment:
email contact not working, all my mail gets rejected
Response:
(12 May 2013)
email and phone number availble problem with vodacom - please mail marindavz@vodamail.co.za
R601.00
rated on 12 May 2013
by IFixIT (43 Rating score between 10 and 49Verified User
R599.00
rated on 09 May 2013
by koos12345 (104 Rating score between 100 and 499Verified User