Q:
Hallo
In watter mates kan die skaal als weeg(gram,grein,ens) en wat is die minimum grein wat dit kan weeg.
Is dit spesifiek vir Herlaai ontwerp?
Dankie Jasper - Asked by
jaspers (no ratings)
18 Jun 13:39
A:
Goeie dag
Die skaal is spesifiek vir herlaai ontwerp en kan weeg in "grains,grams,carats & ounces".
Die akkuraatheid is 0.1grein, met maks van 1200grein. Ongelukkig is daar geen indikasie van minimum maar ek dink dit redelik veilig om aan te neem dat dit 0.1grein sal wees.
Dankie
Johan
18 Jun 14:04
by 1Bob (273
by downright (7)
by apteker1 (378