R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Jan Rabie - Die Groot Anders-maak - Bolandia 2 - Human & Rousseau - 1987, tweede hersiene uitgawe - 144, woordelys - Harde glansblad in goeie toestand - Intern: stempels van vorige eienaar, verder skoon en stewig gebind.
Bolandia behels prosawerke oor ons vroee geskiedenis in die Boland, die wiegland waar die Hollanders en ander Europeers, inheemse Khoi-Khoin, en ingevoerde swart slawe en Oosterlinge mekaar ontmoet het en tot twee nuwe volksgroepe in Suid-Afrika omgeskep is: witter en bruiner Afrikaners - al het die woord Afrikaner meer as 'n eeu lank slegs gasterkinders met een Khoi-ouer aandedui. No. 2: Die Groot Anders-maak gee 'n beeld van verbrokkeling van die Khoi-nasie, ommstreeks 1730.