Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe 1986 sagteband 103 bladsye, hierdie is n ex biblioteek boek dus lees asb die volgende:
die sagteband het enkele klein merkies en n wit stickertjie aan die onderkant, sien foto van hoe dit voor in boek lyk, die teks is skoon en die binding goed- lyk asof die boek nooit gelees is nie, versending R25 in RSA - geen oorsese versending