|
Die Landbouw Weekblad , Nommer 1 Woensdag 21 Mei 1919, Uitgewers De Nationale Pers Bloemfontein, Voorblad is erg beskadig en los, agterblad is redelik, die weeblad is kompleet maar verweer en in 'n gebruikte toestand. Dit is 'n baie skaars nommer 1, sal nie vinnig nog 'n kopie vind nie, as ooit! P&P in SA R.30, 00
|
by Bookbay (1677
by Carma999 (111
by Lourens2 (27