This item has closed 1 buyer bought 1 item
View all items in the bidorbuy category Crafts & Hobbies. View other items offered by buttercup4 (179 Rating score between 100 and 499)

Maak Jou Eie Kaartjies
bidorbuy ID: 71016668

Maak Jou Eie Kaartjies

R25.00

Maak jou Eie Kaartjies deur Dianne Minnaar uitgegee deur Tafelberg.  Handgemaakte kaartjies is 'n pret manier om te wys jy gee werklik om.  Druk jou eie oorspornklike stempel op daai spesiale boodskap of goeie wens af. Die boek bevat n volledige lys van materiaal en gereedskap sowel as verskeie tegnieke soos origamie opklap, venster en kerskaartjies.  Hierdie boek is tweedehands maar in puik kondisie.  Posgeld SAPO R25 met opsporingsnommer R5 per addisionele item. Betaling moet geskied binne 3 dae van plasing van bestelling.


Loading Shipping and Payment Options