|
***cover & spine have a few creases, name written inside book, otherwise in good condition***
See my other items for more books at excellent prices & affordable combined postage www.bidorbuy.co.za/seller/340720/liverbirds
Author: Peacock ISBN: 9780636059696 Subject: Afrikaans First Additional Language Grade: 10 Language: Afrikaans Description: Die nuwe uitgawe van Presteer in Afrikaans is hersien en bygewerk en sluit ten volle aan by die doelstellings van die Nasionale Kurrikulum (VOO) ed Tale-kurrikulum. Onderwysers en leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal kan die boek met aanvullende materiaal gebruik, veral ten opsigte van die bereiking van Leeruitkoms 4: Taal. Die ander drie leeruitkomste word egter ook betrek. Presteer in Afrikaans is 'n taalboek wat sterk aanbeveel word vir gebruik in die Afrikaans-klaskamer omdat dit leerders met die nodige kennis van die Afrikaanse grammatika en taalstrukture kan toerus. Dit is dus 'n nuttige hulpmiddel om die kritiese taalbewustheid van leerders te ontwikkel. * Breedvoerige verduidelikings van alle taalstrukture en konvensies, talle oefeninge vir vaslegging, verryking en remediëring. * Lyste van nuttige terme, afkortings en tipiese 'slaggate'. * Verskeie voorbeelde van eksamenvraestelle. * Voorbeelde van algemene skryfstukke en -take. |
by joggiestander (16
by InTune (118
by pamelac (12