Q:
Hi,hoe groot word die euphorbia with red spikes...?Groete - Asked by
oujongnooi (
1089 
)
07 Jul 12:03
A:
hallo oujong nooi, ek moet bely ek weet nie. ek het nog net kleintjies gesien. dit gaan van jou afhang hoe groot dit gaan word. jy bepaal dit deur die pot se grootte en die hoeveelheid kunsmis wat jy die plant gee ook waar dit staan, as dit te veel koelte kry maak die plante gewoonlik lang bene. as hulle min lig of son kry moet hulle ook baie minder water kry. ek hoop jy was tevrede met jou plante en dat hulle jou soveel plesier gee soos vir my. ek kan elke dag van my lewe die hele dag met plante werk en dit sal nie eens vir my werk wees nie. dit is baie koud by ons en dit reen. groete. elsa langenhoven
07 Jul 14:18
by wamars (1079
by Only Aloes (117
by oujongnooi (1089