|
daar is geen datum van druk nie, daar is ook geen naam van n skrywer nie, word slegs verwys na Die Skrywer - hardeband 49 bladsye, die hardeband het n paar klein merkies aan, naam voor in boek, die teks is skoon en daar is geen los bladsye nie maar sien asb foto van hoe dit agter in boek lyk, versending R25 in RSA - geen oorsese versending
|
by jpvr (203
by knight51 (32
by Bonipi (6520