This item has closed.
View all items in the bidorbuy category Other Textbooks & Educational. View other items offered by Loot (9101 Rating score between 5000 and 9999Verified User

Oewerbestaan (Afrikaans, Paperback) - Melt Myburgh
bidorbuy ID: 72099757

Oewerbestaan (Afrikaans, Paperback) - Melt Myburgh

R134.00

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days

Met Oewerbestaan lewer Melt Myburgh ’n debuutdigbundel wat beslis aandag gaan trek.

’n Groot aantal van die gedigte het te make met die landskap van die Noord-Kaap aan die oewers van die Oranjerivier waar die digter groot geword het. In die eerste afdeling word die tema "refleksies" ontgin en verwys na sowel die weerkaatsings van die lewe in di¿¿ dro¿¿, warm w¿¿reld as na die besinning oor die betekenis wat die gebied en sy mense vir die digter ingehou het. In die afdeling “om federico” is ’n aantal gedigte oor Spanje, waar die landskap sterk herinner aan di¿¿ van die Noord-Kaap, maar wat terselfdertyd ook onmiskenbaar die w¿¿reld van die Spaanse digter Federico Garc¿¿a Lorca is.

In die afdeling “gesigte” is gedigte oor visioene, onverwagse insigte en ook ontluistering, soos die gedig “’n beeld raak los” waarin een van die sementbeelde in die Uilhuis op Nieu-Bethesda afgetakel word tot net die skelet van bloudraad oorbly.Die laaste afdeling, “inkdood”, bevat gedigte oor dood en verval wat die digter met sy skryfwerk probeer besweer.

 
By: Melt Myburgh
Pages: 74
Publisher: Protea Boekhuis
Isbn: 1-86919-369-5
Isbn13: 978-1-86919-369-0

Loading Shipping and Payment Options


Buyer Feedback for Loot (9101 Rating score between 5000 and 9999Verified User

Disney's Enchanted (Nintendo DS, Digital)
Comment:
quick and great respons to e-mails
R235.00
rated on 15 May 2013
by 194rinaldo (1)
Civilization 5 (PC, DVD-ROM)
Comment:
Received - thank you!!!
R92.00
rated on 15 May 2013
by Hayzee Trading (1131 Rating score between 1000 and 4999Verified User
Harry Brown (DVD)
Comment:
Received in good order, Thank you very much
R50.00
rated on 15 May 2013
by rhodesianstudent (39 Rating score between 10 and 49)