This Auction has closed with winners.   If you are a winning bidder   
View all items in the bidorbuy category Africana Books. View other items offered by PoggioBooks (301 Rating score between 100 and 499)

Winning Bidders:
Page views: 34 | Buyers: 1

R170.00, on 9 Aug 17:31, by Fottet (366 Rating score between 100 and 499)

If you are a winning bidder   
Runners-up:

R155.00 on 6 Aug 22:57, by sablewp (19 Rating score between 10 and 49)

Groot trek deur C Louis Leipoldt AFRICANA FONDS EERSTE DRUK Hot item!
bidorbuy ID: 72267121

Groot trek deur C Louis Leipoldt AFRICANA FONDS EERSTE DRUK

R170.00

 

Groot trek deur C Louis Leipoldt AFRICANA FONDS EERSTE DRUK
 
Leipoldt beskryf sy boek Die Groot Trek in die voorwoord as ’n poging om so kort en bondig moontlik ’n opsomming te gee van die vernaamste feite in verband met die Groot Trek. Dit is nie ’n godokumenteerde geskiedenis van die Groot Trek nie: sy bedeling was om die storie van die Trek te vertel op ’n manier wat die leser se belangstelling sal stimuleer om meer te wete te kom. dit begin by die gebeurtenisse wat aanleiding tot die Trek gegee het, insluitende helde soos Piet Retief en Potgieter, oorloë met die swart stamme, die Vrystaat se geskiedenis en eindig met die brief wat Andries Pretorius voor sy dood aan sy Krygsraad in 1853 geskryf het.
 
Nasionale Pers Beperk, 1938, 172p. Eerste druk
Toestand, ligte ouderdomsverwering en vergeeling, stempel op skutblad, maar andersins stewig en in goeie toestand.
 
Posgeld R23

Loading Shipping and Payment Options

Warranty & Guarantee:

Money Back Guarantee Offered Money Back Guarantee:

10 Days: If returned not satisfied

Buyer Feedback for PoggioBooks (301 Rating score between 100 and 499)

R300.00
rated on 16 Jun 2013
by karizmadecor (210 Rating score between 100 and 499)
Jonty in Pictures, text by Andy Capostagno Biography of cricketer Jonty Rhodes FIRST EDITION
Comment:
Thank you for being continually available for collection by courier company.
R45.00
rated on 14 Jun 2013
by Dave Michie (6)
Verlange loop ver deur Aubrey Blignault
Comment:
Dankie, het die boeke ontvang. Soos altyd uitstekende diens.
R15.00
rated on 14 Jun 2013
by Sashax (343 Rating score between 100 and 499)