Q:
Ek stel baie belang in die Europese linnekas. Ek woon in Stilbaai in die Wes - Kaap. Sou ek die kas koop, hoeveel gaan die vervoer en afleweringskoste beloop om die kas tot hier te vervoer. Die kas kan ook vervoer word tot in George of Mosselbaai. Ek sal teen eie koste dit self van daar af, tuis vervoer. Ek het voorheen gevra vir 'nader' van die kas. Dankie vir die reaksie op die fotos, maar steeds sal ek dit waardeer as fotos gewys kan word van nog nader afstande van die kas. Die fotos is geneem met 'n skaduwee van die son, voor die kas en is dit is daarom onduidelik om naderby werklik te kan sien, hoe die hout van die kas lyk. Baie jammer vir al die vrae, maar dit is belangrik vir my, om te weet wat ek koop en hoe dit lyk. Is die hout donker of lig?Die skaduwees van die son op die kas in die fotos, maak dit onduidelik om regtig te kan sien hoe die hout lyk. Is die moontlikheid daar om fotos van die kas te neem, sonder skaduwees van die lig en son wat op die kas val?Clanelle - Asked by
clanelles58 (no ratings)
21 Apr 15:11
A:
Hi there, I've eventually managed to take more pics for you which i've uploaded. Regarding the cost of transport, it should be approx R1200. We do have someone in the area who goes to East London, who will probably charge less, if that helps. I have to say, even with the cost of the transport, you will be getting a great buy.
The only thing you can't see in the pics is that a piece of hardboard was used in the restoration, right at the bottom, inside and where the hinge is, on the inside of the door, we have repaired this, as the wood had snapped off. Otherwise it is solid Oak, very heavy, and Oregon Pine shelving on the inside.
UPDATED: 05 Dec 14:19
Hi there, this has been reduced by half for one week from today if you are still interested
24 Apr 22:58
by hennie6 (243
by Emma5300 (48
by accounts57 (61