|
Liedjieskrywers vonds Om jou verlaas te groet nagelate verse deur Koos du Plessis EERSTE DRUK AFRICANA Hierdie bundel van Koos du Plessis, skrywer van Kinders van die Wind, is ’n versameling nagelate verse na sy skielike dood. Dit bied die geleentheid aan musiekskrywers om van die gedigte te toonset, en is ’n model vir aspirant-Liedjieskrywers. Die boekie bevat ook gedigte wat nie gesing kan word nie, maar die ontslape troebadoer se vakmanskp op die gebied van die digkuns uitlig. Kaapstad, Human en Rousseau Uitgewers, eerste druk 1985, 64p. Toestand: Sagteband, in baie goeie toestand, naam van vorige eienaar op skutblad verwyder, notas in boek, bron onbekend. Posgeld: R23
|
Money Back Guarantee:10 Days: If returned not satisfied
by karizmadecor (210
by Dave Michie (6)
by Sashax (343