Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Klassieke reeks: 'n Ander land - Karel Schoeman Teen die einde van die negentiende eeu kom �n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is �n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van d�t wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, �n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die �ander land� word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende. Bespaar 33% op hierdie nuwe boek