Q:
Hi, is it possible to test the phone prior to me bidding? Does it have the old connection or could one use it in modern sockets? - Asked by
GoldenOldie (
1328 
)
09 Sep 12:30
A:
Hi, Ek het geen idee hoe om die telefoon te toets nie. Soos jy kan sien op die fotos, is daar net die twee geel drade wat afgesny is op die punte. Wat ek wel kan sê is dat ek dink die "ringer" werk nog, want as ek die telefoon hanteer, dan hoor mens die geluid asof die "ringer" wel werk .... (jammer ek weet nie hoe om dit anders te stel nie). As jy wil sal ek vir jou nog fotos stuur.
Groete
Nauda
10 Sep 07:23
by tertiuswhitehead (190
by LiciaSnyders82 (1)
by andriesoos (728