Q:
Hi Andries, Ek lees nou die (simpel) vraag van die ou. Wat wil hy nou eintlik sê?. Ek dink BoB moet eerder die ou blacklist en niemand van ons met hom verder besigheid doen nie.
Wat was BoB se kommentaar hierop. Enige iemand kan enige tyd die munte mos verifeer by NGC. Ek stem saam, MS64 is `n skaars munt. Hy moet dalk gaan kyk op die NGC Population list en vir homself aanskaf. Weet hy ooi waar die population list te kry is?
Ek is sommer omgekrap vir jou part.
Groete - Asked by
Herlewe Collectors (
633 
)

10 Jun 18:19
A:
http://www.ngccoin.com/poplookup/World-Coins-Census.aspx
hier kan jy die report kry, BOB het geen komentaar gehad nie, net gevra ek moet die listing verander - jy kry maar persone wat dink hulle weet als
groete
10 Jun 18:40
by Connoisseur80 (59
by barvel (796
by Captain Steve (40