Q:
Hi,
Ek wil net weet hoe die punte stelsel werk, is dit n eenmalige bedrag of moet ek nog n maandelike premie betaal?
UPDATED: 18 Oct 18:15
Het jy dalk n idee hoeveel daai admin kostes
is? - Asked by
NicoStrydom72 (
4)
18 Oct 15:59
A:
Hallo
Daar is ook 'n jaarlikse administrasiefooi wat eenmalig of maandeliks betaal moet word
UPDATED: 18 Oct 18:28
Die totale fooi vir 2011 was R2265.50 wat maandeliks betaal kan word.
18 Oct 18:10