Q:
Not chevy, oldsmobile around 1950"s
UPDATED: 24 Sep 16:59
As jy mooi kyk, chevy het arende gebruik, oldsmobile jets, kyk my 56 chevy bel air, die agterste vlerkies sit bo-op die groot vlerke. - Asked by
zars88 (
3786 
)
24 Sep 12:02
A:
Hi ek het nou weer gekyk. Dit lyk vir my meer na die Chevy Hood Ornament. Google onder chevy chrome jet hood ornament dan laat weet jy my asb. Die Oldsmobile lyk nie vir my heeltemal dieselfde nie
Groete
Nauda
24 Sep 15:40
by afrikaanshop (165
by bev18 (98
by Chrisb1 (105