This Auction has closed with no winners.
View all items in the bidorbuy category Cooking, Food & Wine. View other items offered by Bokmakierie (9462 Rating score between 5000 and 9999Verified User

Matie Brink se POTJIEKOS. Die Beste Resepte van Matie Brink
bidorbuy ID: 80510265

Matie Brink se POTJIEKOS. Die Beste Resepte van Matie Brink

R70.00

Human & Rousseau 2010. Hardeband. 111 bladsye. Soos nuut. Minder as 1kg.

Potjiekos kraai steeds koning in Suid-Afrika. Dis immers een van die maniere om gaste om 'n vuur te onthaal. Die beste resepte van Matie Brink, Suid-Afrika se geliefde potjiekoskoning, is nou uiteindelik in een band byeengebring uit sy vorige vier boeke. Die Brink-familie het 135 van die beste resepte gekies; van eenvoudig tot deftig, goedkoop tot duur - maar altyd gesellig en heerlik. Potjies soos volstruisnek, hoender met 'n skop, skaapboud met soetsuursous, lasagne-pot en beesstert met perskes, asook 'n liplekker seekospot. Daar is ook 'n verskeidenheid uithaler-brode in die pot en vir die soettande stroperige poedings en selfs koek.


Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for Bokmakierie (9462 Rating score between 5000 and 9999Verified User

R160.00
rated on 17 Apr 2014
by MarcelinoDe Nobrega53 (57 Rating score between 50 and 99)
SILVER BOXES
Comment:
Good service am delighted with the book. Well packed. Highly recommended.
R30.00
rated on 17 Apr 2014
by Doelie9 (29 Rating score between 10 and 49)
The Life of REMBRANDT
Comment:
Lovely book, many thanks.
R45.00
rated on 17 Apr 2014
by Koosbekker (1056 Rating score between 1000 and 4999)