Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe eerste druk 1974 hardeband met stofomslag 186 bladsye, naam voor in boek, die stofomslag is effens verweer en het n skeurtjie by die rugkant onder, die teks is skoon en die binding goed, versending R25 in RSA-geen oorsese versending