Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Titel:- DJ Opperman se Nuwe Kleuterverse Boek
ISBN:- 0-624-01517-3
Datum Gepubliseer:- 1981
Uitgawe:- Tweede Uitgawe, Eerste Druk
Bladsye:- 207
Groote:- 280 x 200
Gewig:- 955g
Boek Kondiesie:- Goeie Toestand
Beskrywing:- By die oorspronklike keuse in Kleuterverseboek het ek in hierdie uitgawe die beste kleurterverse gevoeg wat die afgelope drie en twintig jaar by ons verskyn het. Daar is pieniekliedjies, dansriele, koggelspele, raaiselrympies en nog vele meer. Die strewe was dus on die beste van ons gemeenskapskuns en die beste van ons eie kunstenaars se werk in een band saam te vat.
DJ Opperman