Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wit Oemfaan deur F A Venter Voortrekkerseun verhaal
Die wit Oemfaan van F.A. Venter is gegrond op die verhaal van die Voortrekkerseun Ferdinand Paulus van Gass soos aangeteken deur Gustav S Preller. Hy is gevange geneem deur die Zoeloes en het ’n tydlank saam met hulle gewoon, is soos ’n broer deur hulle beskou, maar uiteindelik het sy verlange na sy eie mense hom na die Voortrekkergeselskap laat terugkeer.